Close Icon

Inskrywingvorms

Kry asseblief die aansoekvorms hieronder om by enige van die KleuterAkademie-skole aansoek te doen. Maak seker om die skoolhoof by die skool van jou keuse te kontak en navraag te doen oor beskikbaarheid.

Jy kan die vorms aflaai en e-pos na:

DKA - durbanville@akademiekleuters.co.za
EKA - eversdal@akademiekleuters.co.za
SKA - sonstraal@akademiekleuters.co.za
GR R - graadr@akademiekleuters.co.za

Moet asb geen betaling maak voordat jul by ‘n skool geplaas is nie.

Inskrywingsvorm 2025
Laai af
Graad R Inskrywingsvorm 2025
Laai af
Grade R Application form 2025
Download

FAQs